SPESIALE PRYS!!!

KRY TOEGANG πŸ‘‡πŸ»

R3200 ❌ R1599 ❌

R799 βœ…

(75% AF)

WAT KRY JY ALS

VIDEO-LESSE oor elke inhoudsarea.

βœ… Kort en Kragtig

βœ… 40+ Video-lesse

βœ… Voorbeelde en Metodes

βœ… Teken net in en klik PLAY

WAT KRY JY ALS?

VIDEO-LESSE oor elke inhoudsarea.

βœ… Kort en Kragtig

βœ… 40+ Video-lesse

βœ… Voorbeelde en Metodes

βœ… Teken net in en klik PLAY

OPSOMMINGSPAKKIES vir al 4 kwartale.

βœ… Aktiwiteite

βœ… Memo's

βœ… Elke metode en Inhoudsarea is kleurvol opgesom.

βœ… Volle Graad 7 Kurrikulum

OPSOMMINGSPAKKIES vir al 4 kwartale.

βœ… Aktiwiteite

βœ… Memo's

βœ… Elke metode en Inhoudsarea is kleurvol opgesom.

βœ… Volle Graad 7 Kurrikulum

PRYS?

KWARTAAL 1 = R800

KWARTAAL 2 = R800

KWARTAAL 3 = R800

KWARTAAL 4 = R800

TOTALE WAARDE= R3200

JOU PRYS:

R3200

R1 599

R799

(75% AF!)

As jy vandag begin!

Wat gebeur na betaling?

Na betaling ontvang 'n epos met 'n link om 'n password te skep.

Sodra jy dan 'n password geskep het kan jy in log by www.ouernaonderwyser.com en die video-lesse begin kyk. 😁

Hoe lank het ek toegang?

Jy kry lewenslange toegang.

Is hierdie program slegs vir leerders wat sukkel in Wiskunde?

Glad nie!

Baie ouers wie se leerders reeds goed doen in Wiskunde gebruik die program en lesse sodat hulle kind op datum kan bly en selfs vooruit kan werk of voorberei vir toekomstige lesse.

Kan ek 'n vraag vra?

Jap. Jy is welkom om enige navrae te stuur na rubenswart1102@gmail.com

Ek reply gewoonlik baie vinnig.

Wat is die inhoudsareas van Kwartaal 1?

KWARTAAL 1

  • ATP-oorsig (Ouers kyk)

  • Veelvoude en faktore: priemgetalle, priemfaktore, KGV & GGF

  • Wins en verlies: wins/verlies, enkelvoudige rente & lone

  • Breuke: optel/aftrek, vermenigvuldiging, aktiwiteite

  • Desimale getalle: hersiening, afronding, optel/aftrek, aktiwiteite

Wat is die inhoudsareas van Kwartaal 2?

KWARTAAL 2

  • Eksponente & vierkantswortels: berekeninge, gemengde opg., aktiwiteite

  • Heelgetalle: negatiewe getalle, vermenigvuldiging, orde van bewerkings,

  • Getalpatrone: 3 tipes, Tn-formules & tabelle

  • Meetkundige patrone

  • Funksies & verwantskappe: veranderlikes, substitusie, vloeidiagramme & tabelle

Wat is die inhoudsareas van Kwartaal 3?

KWARTAAL 3

  • Inleiding & ATP-oorsig (Ouers kyk)

  • Hoeke

  • Lyne & sirkels: parallelle & loodregte lyne

  • 2D-voorwerpe: eienskappe, driehoeke & veelhoeke, binnehoeke, Pythagoras

  • Transformasies: refleksie, rotasie, translasie, vergroting/verkleining, simmetrie

Wat is die inhoudsareas van Kwartaal 4?

KWARTAAL 4

  • Inleiding & ATP-oorsig (Ouers kyk)

  • 2D-voorwerpe: omtrek, oppervlakte, moeilike oppervlakte

  • 3D-voorwerpe: buite-oppervlakte

  • Datahantering: mediaan, modus, omvang, grafieke

WAT ANDER OUERS SÊ: