GRAAD 7 JAAR PAKKET
PRYS: R3200
50% AF
R1599,99
KRY TOEGANG ππ»
Na betaling ontvang 'n epos met 'n link om 'n password te skep.
Sodra jy dan 'n password geskep het kan jy in log by www.ouernaonderwyser.com en die video-lesse begin kyk. π
Jy kry lewenslange toegang.
Glad nie!Baie ouers wie se leerders reeds goed doen in Wiskunde gebruik die program en lesse sodat hulle kind op datum kan bly en selfs vooruit kan werk of voorberei vir toekomstige lesse.
Jap. Jy is welkom om enige navrae te stuur na rubenswart1102@gmail.com
Ek reply gewoonlik baie vinnig.
KWARTAAL 1
ATP-oorsig (Ouers kyk)
Veelvoude en faktore: priemgetalle, priemfaktore, KGV & GGF
Wins en verlies: wins/verlies, enkelvoudige rente & lone
Breuke: optel/aftrek, vermenigvuldiging, aktiwiteite
Desimale getalle: hersiening, afronding, optel/aftrek, aktiwiteite
KWARTAAL 2
Eksponente & vierkantswortels: berekeninge, gemengde opg., aktiwiteite
Heelgetalle: negatiewe getalle, vermenigvuldiging, orde van bewerkings,
Getalpatrone: 3 tipes, Tn-formules & tabelle
Meetkundige patrone
Funksies & verwantskappe: veranderlikes, substitusie, vloeidiagramme & tabelle
KWARTAAL 3
Inleiding & ATP-oorsig (Ouers kyk)
Hoeke
Lyne & sirkels: parallelle & loodregte lyne
2D-voorwerpe: eienskappe, driehoeke & veelhoeke, binnehoeke, Pythagoras
Transformasies: refleksie, rotasie, translasie, vergroting/verkleining, simmetrie
KWARTAAL 4
2D-voorwerpe: omtrek, oppervlakte, moeilike oppervlakte
3D-voorwerpe: buite-oppervlakte
Datahantering: mediaan, modus, omvang, grafieke
WAT ANDER OUERS SE: