GRAAD 6

Kwartaal 3

Oorsig:

Wat is als ingesluit?

  • πŸŽ₯ Video-Lesse oor Kwartaal 1 - 4 inhoud. (+- 20 Lesse)
    (Waarde: R1000)

  • πŸ“— 'n Opsommingspakkie vir Kwartaal 3 (Waarde: R300)

  • πŸŽ₯ BONUS Module: Basiese Konsepte van graad 5 - 7

  • πŸ“ BONUS: Die ATP-Riglyne wat onderwyser moet volg

  • πŸ“™ Aktiwiteite + Memo's in die Opsommingspakkie

Die Opsommingspakkie vir Kwartaal 3: 32 Bladsye

Totale Waarde: R1300

Jy Betaal:

R799

Vul in jou informasie om vandag toegang te kry: πŸ‘‡πŸ»

Order summary

Payment method

Wat gebeur na betaling?

Na betaling ontvang 'n epos met 'n link om 'n password te skep.

Sodra jy dan 'n password geskep het kan jy in log by www.ouernaonderwyser.com en die video-lesse begin kyk. 😁

Hoe lank het ek toegang?

Jy kry lewenslange toegang.

Is hierdie program slegs vir leerders wat sukkel in Wiskunde?

Glad nie!

Baie ouers wie se leerders reeds goed doen in Wiskunde gebruik die program en lesse sodat hulle kind op datum kan bly en selfs vooruit kan werk of voorberei vir toekomstige lesse.

Kan ek 'n vraag vra?

Jap. Jy is welkom om enige navrae te stuur na rubenswart1102@gmail.com

Ek reply gewoonlik baie vinnig.