GRAAD 6 & 7 JAAR PAKKET

PRYS: R3200

50% AF

R1599,99

KRY TOEGANG πŸ‘‡πŸ»

Wat gebeur na betaling?

Na betaling ontvang 'n epos met 'n link om 'n password te skep.

Sodra jy dan 'n password geskep het kan jy in log by www.ouernaonderwyser.com en die video-lesse begin kyk. 😁

Hoe lank het ek toegang?

Jy kry lewenslange toegang.

Is hierdie program slegs vir leerders wat sukkel in Wiskunde?

Glad nie!

Baie ouers wie se leerders reeds goed doen in Wiskunde gebruik die program en lesse sodat hulle kind op datum kan bly en selfs vooruit kan werk of voorberei vir toekomstige lesse.

Kan ek 'n vraag vra?

Jap. Jy is welkom om enige navrae te stuur na rubenswart1102@gmail.com

Ek reply gewoonlik baie vinnig.

Hoekom is my prys R3199?

Omdat jy 2 grade gekies het, en elke jaar pakket R1599,99 kos, vir albei jare saam kom dit neer op R3199.

WAT ANDER OUERS SE: