
Wat is als ingesluit?
π₯ Video-Lesse oor Kwartaal 1 - 4 Wiskunde inhoud. (+- 40 Lesse)
π Opsommingspakkies vir Kwartaal 1-4
π Die ATP-Riglyne wat onderwysers moet volg (Bonus)
π Aktiwiteite + Memo's
Hoe lyk die webtuiste?
Kyk hierdie video vir die prys:
PRYS VERHOOG NA R1599 OP 1 AUG
KRY TOEGANG ππ»
R3200 β R799 β
(75% AF)
INDIEN JY 'n VRAAG HET:
VIDEO-LESSE oor elke inhoudsarea.
β Kort en Kragtig
β 40+ Video-lesse
β Voorbeelde en Metodes
β Teken net in en klik PLAY
OPSOMMINGSPAKKIES vir al 4 kwartale.
β Aktiwiteite
β Memo's
β Elke metode en Inhoudsarea is kleurvol opgesom.
β Volle Graad 7 Kurrikulum
GEEN MEER "OOH GENADE HOE WERK HIERDIE METODE NOUWEER??" NIE
PRYS?
KWARTAAL 1 = R800
KWARTAAL 2 = R800
KWARTAAL 3 = R800
KWARTAAL 4 = R800
TOTALE WAARDE= R3200
JOU PRYS:
As jy vandag begin!
R3200
R799
(75% AF!)
PRYS VERHOOG NA R1599 OP 1 AUG
Na betaling ontvang 'n epos met 'n link om 'n password te skep.
Sodra jy dan 'n password geskep het kan jy in log by www.ouernaonderwyser.com en die video-lesse begin kyk. π
Jy kry lewenslange toegang.
Glad nie!
Baie ouers wie se leerders reeds goed doen in Wiskunde gebruik die program en lesse sodat hulle kind op datum kan bly en selfs vooruit kan werk of voorberei vir toekomstige lesse.
Jap. Jy is welkom om enige navrae te stuur na rubenswart1102@gmail.com
Ek reply gewoonlik baie vinnig.
KWARTAAL 1
ATP-oorsig (Ouers kyk)
Veelvoude en faktore: priemgetalle, priemfaktore, KGV & GGF
Wins en verlies: wins/verlies, enkelvoudige rente & lone
Breuke: optel/aftrek, vermenigvuldiging, aktiwiteite
Desimale getalle: hersiening, afronding, optel/aftrek, aktiwiteite
KWARTAAL 2
Eksponente & vierkantswortels: berekeninge, gemengde opg., aktiwiteite
Heelgetalle: negatiewe getalle, vermenigvuldiging, orde van bewerkings,
Getalpatrone: 3 tipes, Tn-formules & tabelle
Meetkundige patrone
Funksies & verwantskappe: veranderlikes, substitusie, vloeidiagramme & tabelle
KWARTAAL 3
Inleiding & ATP-oorsig (Ouers kyk)
Hoeke
Lyne & sirkels: parallelle & loodregte lyne
2D-voorwerpe: eienskappe, driehoeke & veelhoeke, binnehoeke, Pythagoras
Transformasies: refleksie, rotasie, translasie, vergroting/verkleining, simmetrie
KWARTAAL 4
Inleiding & ATP-oorsig (Ouers kyk)
2D-voorwerpe: omtrek, oppervlakte, moeilike oppervlakte
3D-voorwerpe: buite-oppervlakte
Datahantering: mediaan, modus, omvang, grafieke
WAT ANDER OUERS SΓ:

