

VIDEO-LESSE

AKTIWITEITE + MEMO'S

OPSOMMINGS

Wiskunde βοΈ π¨πΌβπ« π
Wiskunde is een van die belangrikste vakke in 'n kind se skool loopbaan. Ons wil seker maak 'n sterk fondasie word gebou by elke kind, sodat hy kan triomfeer in toekomstige jare...
Ongelukkig is 'n skool omgewing nie meer die ideale leerplek vir 'n leerder nie.
Te veel afleidings, te veel onderbrekings, nie genoeg 1:1 met die onderwyser nie.
Ons wil graag ouers in staat stel om te kan inspring en hul kinders uit te help van die huis af.